Chord dan Lirik Die Hysbak Song - Hugo
Versi 1D A D Em D A In die dag is ek ‘n valk, in die nag is jy ‘n wolfD A Bm dis net die lig wat ons twee skeiG D A na werk gaan ons saam in die hysbak ryD A D Em D A Jy't jou eie kantoor, en ek het myneD A D Em D A maar tussen jou en my, lê ‘n duisend kosyneD G A D Tussen die tweede en die derde vloerG A D GA wens ek hierdie hysbak breek x2