HOME » LIRIK LAGU » CHORD DAN LIRIK LAGU » D » DAVID KRAMER » CHORD DAN LIRIK DAVID KRAMER

Chord dan Lirik Royal Hotel - David Kramer

Versi 1
Verse 1 : Chorus
C F C G C Hier sit die manne in die Royal Hotel
F G Ek ken mos vir Almal ek is almal se P�l
C F Luister ou vrind daar agter die bar
C F C G C Hoe lyk die met nog so 'n doppie daar
INTRO
C G Ken julle vir Duppie sy bynaam is dop
C F Hy't vir die Springbokke doelgeskop
C G 'n Le� bier blik kan hy maklik platdruk
F G Met net een hou teen sy groot voorkop
INTRO
C G Nou stel ek voor my ou vriend Fanie
C F Daar niks te w�reld wat Fanie pla nie
C Ontmoet hom in die straat
G S�: " Hoe gaan dit ou maat ?"
F G S� Fanie: " Nee ek kan nie kla nie"
C G En sit die speurder Sersant De Kok
C F Hy drink sy whiskey so on the rocks
C 'n Koel komkommer
G Ons noem hom op sy nommer
F G C Hy's 00 007 De Kok
C Hier sit die manne
F Hier sit die manne
C Hier sit die manne
F Hier sit die manne
INTRO
C G Van die noordweste kom Karel Bester
C F Dra Kortmou hemp en 'n Khaki broek
C Lank terug gebore
G Hare kort om sy ore
F G Hy's lief om te lag hy's lief om te vloek
C Hier langs die til sit 'n man so stil
C F Daar's trane in sy o�
C G Hy s� hy's die baas van 'n bankrot plaas
F C G C Hier ver van die Klein Karoo
G C Maar dis lekker
F C G C Dis lekker, Dis tog te lekker hier
F G Musiek op die draadloos en skuim op my bier
C F Luister ou vrind daar agter die bar
C F C G C Hoe lyk dit met nog so 'n doppie daar
C Hier sit die manne
F Hier sit die manne
C Hier sit die manne
F Hier sit die manne
C F C G C
Cari Chord Lagu Indonesia & Barat